KERRIE BEESRIB


KERRIE BEESRIB
1 kg beesrib
1 teelepel sout
1 teelepel swart peper
1 teelepel borrie
1 teelepel masala
1 teelepel green onion speserye
6 – 8 kerrieblare
Plaas alles in ‘n stoompot vir ‘n uur. Skep al die olie van die pot af.
Sit alles in ‘n glasbak, en bak in die oond, vir so 20 minute, om daai lekker bruin kleur te kry.
Dan eet ons NET VET VLEIS, en ‘n slaaitjie.
Ons lyk so goed…want ons EET so GOED..??
Resep en foto: Stefaans Blaauw