KAIINGS IN DIE SLOW COOKER
KAIINGS IN DIE SLOW COOKER
Ek gebruik vark spek as jy die vel af sny het jy lekker sagte kaiings
Sny dit in blokkies
Sit dit in die slow-cooker net so sonder niks in
Sit slow cooker op high tot dit begin vet onder in het
Dan sit jy hom op low en net so nou en dan gaan jy roer jy
Vet is spierwit wat uitkom en jou kaiiens heerlik
Bron: : Chrissie Havlicek

