HOENDER KONKOKSIE

 

2015-06-28-hoenderkonkoksietested

HOENDER KONKOKSIE

BESTANDELE
8-10 porsies hoender
1 pakkie bruin uie soppoeier
250ml room
2 pakkies “Ina Paarman’s Olive Oil & Rosemary Coat & Cook Sauce”

METODE
Voorverhit oond tot 180*C / Pak hoender in oondvaste bak en geur liggies met hoender speserye(ek het “Flippen Lekker Spice gebruik) / Meng al die ander bestanddele saam en voeg egalig oor hoender(maak seker dit is tenvolle bedek) / Bak vir +- 90min of tot hoender deur gaar is. Ek het dit bedien met geurige rys, brosgebraaide aartappels, boontjies en wortels.

BRON/FOTO: Hanlie Schneigansz