GIDEON SE FRENCH TOAST

 

2015-06-04-gideonsefrenchtoasttested

GIDEON SE FRENCH TOAST
2 snye brood
2 eiers
Gerasperde kaas
Repies spek
Olie vir vlak braai

Bak die spek en die een eier
Plaas die gebakte spek en eier en kaas tussen die twee snye brood en dip alkant in die geklitste eier
Plaas die brood in die warm olie en bak tot goudbruin draai dan om en doen dieselfde aan die anderkant
Plaas op handoek rol papier om ekstra olie te dep

LW die is net vir een dubel broodtjie as jy wil meer maak moet jy meer spek en brood en eiets en kaas gereed hĂȘ !
Resep Rinie Louw