GEZINA SE BONESLAAI

GEZINA SE BONESLAAItested

GEZINA SE BONESLAAI

2 blikkies bake beans
1 blikkie goen bone
1 blikkie wit bone
1 blikkie rooi bone
Uie
Greenpeppers na smaak
1 teel coljander
1/2 t kaneel
1/4 t cumin
Asyn suiker sout en peper na smaak
My man n diabeet ek gooi versoeter in
Die spice doen iets vir die slaai!!!
Resep:  Gezina Vd Heever Gouws