GEROOSTERDE TAMATIE EN KAASSOP

GEROOSTERDE TAMATIE EN KAASSOP
(liter)
1kg ryp tamaties in wiggies gesny
1 groot ui
Sout
Peper
Gemengde kruie
2e knoffel
500ml groente ekstra
bietjie olyfolie
1k gerasperde kaas
1k room
Metode
Rooster die tamaties en uie op bakplaat sprinkel sout peper en olyfolie op. Op 200 grade celsius vir ongeveer 30 minute.
Gooi in pot saam met die sous wat in die pan is.
Voeg die groente ekstrak knoffel en gemengde kruie by.
Kook ongeveer 20 minute
Maak fyn saam 1k gerasperde kaas en 1 k room
Geniet dit is heerlik
Bron en foto: Ria Jacobs