CHERRY BREAD AND BUTTER PUDDING

 

2015-06-04-cherrybreadandbutterpuddingtested

CHERRY BREAD AND BUTTER PUDDING

Dis gemaak met brioche
Klits twee eiers, 4koppies melk, 1/4koppie suiker en halwe koppie room saam.
Sny brioche op en maak n laag met brioche en dan cherries.
Sit paar kaneel stukke tussen in.
Maak twee lae en gooi melk mengsel bo oor.
Bak vir 25min op 180grade.

 

Foto en resep:  Jill-nita Wenger