BRAAI SOUT MENGSEL

BRAAI MENGSELtested

BRAAI SOUT MENGSEL
Hierdie is my braai mengsel wat ek maak:
Sout & peper,
fyn koljander en
six gun van Crown National.
Ek werk gewoonlik met die oog en soos op die foto is die verhouding.
Die sout&peper in die foto is omtrent 450g, dieselfde hoeveelheid six gun. Koljander omtrent die helfde van die ander twee. Ek sal dit volgende keer afmeet en opsit. Werk mooi saam met enige vleis.
BRON – Eduan Joubert