BOTTERBONE SOP
BOTTERBONE SOP
1 pakkie botter bone wat jy oornag moet week en dan uit dop…
1 groot ui
1.5 kg bees sop vleis
bietjie botter
2 blikke tamatie room sop
2 eetlepels growe peeper
teelepel sout
Braai ui in bietjie botter tot glanserig…Braai dan vleis saam met die ui tot bruin…
Alles in die stoom pot natuurlik gooi dan die uit en vleis onder water maar bedek dit net net.. Kook dan die onder druk vir 1 uur…Voeg dan die uitgedopte bone en tamatie room sop by..Voeg growe pepper en sout by. Kook dan vir nog ‘n uur onder druk tot bone sag is…As die sop te dig is kan jy water byvoeg as jy die tamatie room sop insit… maar ek hou van n dik sop
SOURCE: Jaco Malan