BAKED BEAN SALAD

tested

BAKED BEAN SALAD
1 blik baked beans
1 gekookte eier
1 klein ui fyngekerf
2 viennas fyn gekerf
Koppie kaasblokkies
Greenpepper fyngekerf na smaak
Meng alles met lepel mayonaise.
Bron: Lizette Erasmus