YSKAS-KAASKOEK MET KARAMEL


YSKAS-KAASKOEK MET KARAMEL
Kaaskoek gister by die werk gemaak. Plain cheesecake with caramel in the centre and peppermint crisp grated on top…. Yummy
1 ½ pakkie tennis beskuitjies
gesmelte botter vir die kors
Vir die vulsel:
I blikkie kondensmelk
¼ koppie suurlemoensap
125 g cottage cheese
3 teelepels gelatine gemeng met 1 kwart koppie kook water
500 ml styf geklopte room
MENG ALLES SAAM
Gooi helfte op kors.
Bietjie karamel in die middel ander helfte van die vulsel bo-oor die karamel.
Sit in vrieskas tot hy geset en nie gevries is, dan rasper julle die peppermint oor! Geniet dit!
BRON – Gloria Swartz