WENK VIR HARDE CRUNCHIE KOEKIES

 

2013-11-10-hawermoutkoekies(crunchies)tested

WENK VIR HARDE CRUNCHIE KOEKIES

Ek bak ‘n gewone crunchie koekie resep en wanneer dit koud en gesny is, droog ek dit uit vir so 20-30 minute. Heerlik

Wenk:  Jackie Naude