

STEFAANS SE BOEREWORS FRIKKADELLE
Lekker VINNIGE ontbyt…
Daai Boerwors vleis wat altyd oorbly…wanneer mens wors stop
Sny blokkies kaas…sit in die middel van n Vleis bolletjie.
En bak teen 180 grade vir 30 minute…
Saam met n groenerigheid..
Stefaans Blaauw se resep en foto