SMOKEY BEEF AND ONION FILLING FOR PIES

tested

SMOKEY BEEF AND ONION FILLING FOR PIES
150g vleis werk presies uit, dan pas die pasteie ook in die pakkies.

Hierdie is smokey beef and onion vulsel.

1.5 kg Beesvleis fyn gekook
250 g bacon bits gebraai
3 groot uie gekarameliseer
alles saamgevoeg en sous gemaak met 2 pakkies bruin uiesoppoeier in 750ml water.
Kook goed deur dat die sop gaar word, laat afkoel en gebruik vir pasteie.

Gebruik hierdie deeg:
http://www.foodloversrecipes.com/2014/08/maklike-pasteideeg-2/

Resep & Foto:  Marietjie van der Merwe