SJINESE GEROOSTERDE “PORK BELLY” / CHINESE ROASTED PORK BELLY

2015-05-24-chineseroastedporkbelly

SJINESE GEROOSTERDE “PORK BELLY” / CHINESE ROASTED PORK BELLY
Ryswyn
Chinese 5 spices powder (cinnamon, aniseed, cumin, clove and bay leaf)
Sout
Growwe see sout
Verbind 3 metaal sosatiestokkies met selotape
Foelie

Smeer vleiskant met asyn en dan speserye
Sprinkel met sout en smeer in.
PLAAS IN YSKAS VIR 12 URE MET VELKANT NA BO !!!
Gebruik die sosatiestokkies en prik die hele velkant (MOENIE DEUR VETLAAG GAAN NIE)
Plaas foelie in oondpan en plaas vleis met velkant na bo.
Vorm ‘n bakkie van die foelie
Verf velkant met asyn
Pak nou ‘n DIK lag seesout op vel
Bak in vooraf verhitte oond (200°C) vir 45-50 min.
Verwyder uit oond en skep soutlaag af.
Maak foelie oop en plaas draadrakkie in pan en sit vleis met velkant na bo, op
Plaas nou vleis terug in die oond
Grill nou vir 10-15 min. totdat die vel krakerig is
Geplaas deur Christina Stienie Breed