PRAWN IDEAS / GARNAAL IDEES


PRAWN IDEAS / GARNAAL IDEES
Shan T Russ
I usually fry mine in hot olive oil, then I add some crushed garlic, chillie and sea salt and ground black pepper, just before serving a squeeze some lemon over, and serve it with fresh baguette,
I actually had this earlier
Ps. You could also serve it with a creamy garlic yogurt dip
Santhani Feris
I usually marinate mine in nandos sauce,mayo,lemon juice,pinch of salt (use the above ingredients to your discretion) and fry in some butter with crushed garlic grin emoticon … My side dish is usually a savory rice ..
Elgean Keel
Ek maak graag my prawns as volg: Pak hulle in ‘n glasbak, gooi fish spice en suurlemoensap oor. Maak botter in ‘n pan warm en gooi die prawns met sous daarin tot prawns verkleur. Gooi 250 ml room by en kook vir so minuut of twee. Plaas weer terug in glasbak en bak in oond vir so paar minute in die room sous. Sit voor op Basmati rys. Dit is HEERLIK verby!!!
Lelane Van Der Walt
Sweet chilli sous, hele botteltjie as jy boks prawns gebruik, crushed garlic, tobasco sous, olyf olie, suurlemoensap, aromat, fish spice, ina paarmans se peri peri marinade of lemon & herb afhangende of jy v n byt hou. Braai prawns op n med hitte vuur, sodra prawns begin krul haal af sit terug in marinade en terug op vuur die kant wat nog nie gebraai het nie. Bedruip heeltyd met jou sousie. Sodra mooi gekrul, stert moet amper onder kop inkrul. Bon appetite!