ONDERSTEBO PYNAPPEL MAASKAASTERT


ONDERSTEBO PYNAPPEL MAASKAASTERT
Kors:
http://www.foodloversrecipes.com/2015/05/onderstebo-pynappel-poeding/
Vulsel:
1 houer room versoet met strooisuiker
1 baķkie pynappel en heuning roomkaas en
1 koppie gewone roomkaas
1 pakkie pynappel jellie
Bak die pynappelkoek volgens die resep. Laat afkoel en sny in skywe, pak in voorbereide losboom pan om as kors te dien vir die kaaskoek. Pak onder en langs die kante van die pan.
Klits room styf versoet na smaak meng roomkaas saam maak jellie aan met bietjie warm water laat afkoel voeg by maaskaas vou dan als saam en versoet met strooisuiker na smaak gooi in kors en versoet. Hoop dit help.
Bron en foto: Monica van Lingen