

MINI SPINASIE SAMPIOEN EN KAASBROODJIES
Meng 1 1/2 koppie self Raising flower.
Een blikkie sampioene
1 pakkie roomspinasie
1 koppie Cheddar Kaas en
1 koppie karringmelk
Sit in klein broodpannetjies 180•c
Bak tot die mespunt skoon uitkom.
So 30 minute🍭🍭
Resep en foto: Elsie Jacobs Dreyer