MARIE SE KAAS EN BACON SNACK
4 tot 6 sny brood,
snykorsies af,
botter beide kante,
sny elke sny in twee.
Rasper kaas meng met een eier.
Sit nou n bietjie van die kaas mengsel op elke snytjie
en dan n stukkie bacon bo-op
Sit in koekpannetjie teen 180*C en bak tot heerlik gerooster aan beide kante omtrent so 20 min hang af van oond. Baie lekker bros.
Resep en foto Marie Grobler
Posted Elize Grobbelaar

