GIDEON SE LEMOEN-EN-WORTELSLAAI


GIDEON SE LEMOEN-EN-WORTELSLAAI
4 groterige geelwortels gerasper
4 lemoene geskil
1/2 teelepel sout
2 eetlepel suiker
wit peper na smaak
Gebruik ‘n glasbak en plaas die wortels daarin
Sny twee lemoene in klein blokkies en voeg by die wortel
Druk die ander twee lemoene se sap uit en gooi oor die wortels
Strooi sout oor en voeg peper by na smaak en die suiker.
Roer ‘n bietjie en plaas in yskas
Resep en Foto: Gideon Louw