UIERINGE
UIERINGE
Meel gemeng met speserye ( ek het veggie spice en sout en peper gebruik). Meng saam.
Maak holte in die middel en gooi 1 eier in.
Vat dan Castle bier en meng die deeg totdat dit ‘n slap degie is maar nie te slap nie.
Doop die uie ringe in en deep fry vir 3 min tot mooi goudbruin of gaar/
Foto: Juanita Vermeulen

