PYNAPPELTERT MET VLAPOEIER-VULSEL
Meng die vlapoeier met die water
Verhit die pynappel en skil. Voeg suiker by
Voeg die vlapoeier by en laat die mengsel kook
Roer die botter by
Laat af koel en skep in kors en versier met room
BRON – Isabella Venter

