PIESANGSLAAI MET VRUGTEKELKIE
PIESANGSLAAI MET VRUGTEKELKIE
Neem 1 blikkie vrugtekelkie ingemaakte vrugte, dreineer, Skep in mooi glasbak, Voeg by:
6 ryp, gesnyde piesangs
1 blikkie granadilla moes
Nou kan jy enige van die vlg twee byvoeg:
1 klein houertjie granadilla yogurt
of
2 eetlepels mayonnaise gemeng met 2 eetlepels kondensmelk
Resep geplaas deur Linda Venter


