MARIAAN SE YSKASKAASKOEK
Kors:
Eat some more koekies
Gesmelte botter
Maak koekies fyn en meng met botter. Druk in ronde bak. Sit in yskas vir 10min
Vulsel:
2 bakkies cream cheese ( het die keer sjokolade en cherrie gebruik)
Blikkie kondensmelk
Kwart koppie suurlemoen sap.
Een pakkie gelatine
Klits cream cheese en gooi bietjies vir bietjie kondensmelk by. Dan klits jy die suurlemoensap ook bietjies vir bietjie by
Maak gelentine aan in bietjie warm water en gooi by mengsel.
Meng
Gooi oor kors. Sit in yskas vir tenminste 3 ure
Bo laag
Karamel kondensmelk
FOTO EN RESEP: Marian van Deventer

