KLEIN SPESERY VETKOEKIES

SPESERY VETKOEKIEStested

KLEIN SPESERY VETKOEKIES
Foto en resep:  Cecile Jones
FOOD LOVERS RECIPES
2 koppies bruismeel
1 eier
1 koppie water
Bietjie melk
Speserye van jou keuse, ons gebruik gemengde braai speserye.
Meng als saam en bak lepels vol vinnig in warm olie.