JOGURT GESONDHEIDSBROODJIES

2015-04-18-20150417_192711_resizedtested

JOGURT GESONDHEIDSBROODJIES
2 koppies Nutty Wheat
1 koppie meel
1 koppie “crushed wheat”
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel sout
1 teelepel koeksoda
1 eetlepel heuning
1 eetlepel olie
2 eetlepels lynsaad
2 eetlepels sesame saad
2 eetlepels sonneblomsaad
1 koppie melk
500 ml jogurt (plein of gegeur)

Meng alles goed deur,
As jy ‘n groot brood maak, bak vir 1¼ uur op 160°
Vir mini broodjies, bak so 35 – 45 min.

Nota:  vir die klein broodjie kry mens 12 uit hierdie mengsel.

Foto en resep : Amanda Struwig