Hollandse Appelflappen

 

Hollandse Appelflappentested

Resep vir 8 groot appelflappen.
1 rol puff pastry rol dit bietjie dunner en sny sodat jy 8 mooi vierkante het.
Skil 4 groot rooi appels en sny in stukkies.
Sit appelstukkies in ‘n bak en besprenkel met 4 eetlepels kaneel en 4 eetlepels suiker.
Meng dit deurmekaar en vul elke vierkant met die mengsel en vou toe in ‘n drie hoek en druk kante toe met ‘n vurk.
Spray en cook die oond bak en smeer die appelflappe se bo kant met klein bietjie water en strooi suiker bo oor die appelflappen. Bak op 180 grade vir so 20 minute in die oond of tot goud bruin. Eet smakelijk
BRON – Claudia Bellink