HELENE SE JODETERT




Laat afkoel smeer op 5 korse; krummel 6de kors bo-op. Laat staan 1 dag in yskas voor gebruik.
Dis ‘n absolute moet dat dit oornag moet staan. Die koeklagies en vulsel “fuse” dan saam wat dit maklik maak om te sny die volgende dag.
Kors:
1 eetlepel botter
¼ koppie suiker
2 teelepels bakpoeier
2 eiers
1½ koppie meelblom
Klits die botter en suiker tot room. Voeg die eiers een een na mekaar by. Meng baie goed na elke toevoering. Voeg droë bestanddele by om ‘n rolbare deeg te vorm. Rol baie dun uit en verdeel in 6 ewe groot ronde skywe. Plaas op voorbereide bakplaat of ronde panne en Bak in 190°C tot gaar. Dit is redelike plat “koeke”.