

HEIBRE SE ROYAL ICING
Royal icing is baie maklik:
4 eierwitte
5 ml suurlemoensap
Klop tot styf, voeg by ongeveer 440 ml versiersuiker.
As jy dit stywer soek voeg nog versiersuiker by. Vir slapper ‘filling’ voeg bietjie water by. Laat so 4 tot 8 ure toe om hard te word voor verpakking.
Resep en Heibre Schronen