HEERLIKE GEBRAAIDE UIE (VRIES)
Kyk hoe lekker het die uie gebraai. Ek kook dit eers in water en sit ‘n paar sweetner pilletjies in. As die water weggekook is maak dit so soet sousie waarin die uie braai. Ek het nie eers spray en cook in nie
Ek vries dit in kollewyn pannetjies en dan is dit reg om die kos mee op te kikker!
Foto en resep: Ansie Cronje

