GROENBOONTJIES MET SPEK EN KAAS


GROENBOONTJIES MET SPEK EN KAAS
Kook groenbone en ui in water met net sout en peper na smaak totdat dit sag genoeg vir jou is.
Braai die spek stukkies in ‘n pan tot krakerig.
Meng alles saam in ‘n oond bak, strooi gerasperde kaas bo oor en bak in die oond op 180ÂșC totdat die kaas ook lekker gesmelt en bruin is.
Baie maklik en baie lekker, ‘n resep wat ek by my Ma geleer het.
Resep en foto: Eduan Joubert