GROEN PAPINO KOEKIES

papino koekiestested

GROEN PAPINO KOEKIES
2 koppies  groen papino
1/2 koppie koekmeel
1 tlp bakpoeier
2 eiers geklits
Knippie sout
Kaneel suiker

Meng papino, meelblom, bakpoeier en sout gooi geklitste eiers by en meng goed. Braai lepels vol in vlak olie tot bruin strooi albei kante met kaneelsuiker en geniet. Het n smaak van sy eie
Foto en Resep:  Jan Pool Snr