GEDROOGTE PIETERSIELIE
GEDROOGTE PIETERSIELIE
Floraine Wasserman Venter:
Pluk blare van die stingels, droog op oondplate wat met cook a spray gespuit is in waaieroond by 70°C vir 30 minute.
Tinkie Theron:
Ek droog in die mikro, 2 minute en dis mooi groen – haal net al die stokkies uit en sit op papier handdoek.
Floraine Wasserman Venter:
Lemon Verbena gedroog
Pluk blare van die stam, sit op oondplaat wat met spray a cook gespuit is, by 70°C in waaieroond vir 30 minute, laat afkoel, bere lugdig. Heerlik in tert en koek, kerrie en poedings. Maak fyn tussen vingers en strooi klein hoeveelhede in disse. Ons gebruik dit ook in badwater, heerlike geur.


