ERTJIE, ASPERSIE EN SAMPIOENSLAAI

2015-04-29-slaaitested

ERTJIE, ASPERSIE EN SAMPIOENSLAAI
Almal soek altyd ‘n resep vir slaai wat anders as die gewone is. Nou die is my gunsteling “anders” slaai.
1 blikkie smurfers baba ertjies
1 blik asparagus salad cuts
1 blikkie sampioene, stukke en stele
1 ½ ui, fyn gesny
2 eetlepels Hellmans real mayonnaise

Baie maklik, meng net alles saam.
Vir my is dit heerlik as dit koud is en kan ‘n paar dae in die yskas hou.
Ek het baie jare terug dit by my suster geëet, sy het gekookte eiers en soms stukkies pynappel ook by gesit, Maar ek vekies dit net soos ek dit maak.

Resep en foto: Sheila Marsburg Troskie