EAT SUM MORE KOEKIES

eat sum more 2tested

EAT SUM MORE KOEKIES
225 g versiersuiker
225 g mielieblom
450 g koekmeel
450 g botter

Meng alles saam en knie tot sagte deeg.
Rol in ‘n wors, plaas in foelie in yskas vir uur.
Sny skyfies af en bak in vooraf verhitte oond van 180 ÂșC.
Of rol uit en druk uit met koekiedrukker.