VINNIGE GEBOTTELDE PEPPADEWS


VINNIGE GEBOTTELDE PEPPADEWS
Ek wil net graag ‘n wenk gee: sny agterkant van die peppadews af. Spoel baie goed af, laat staan dan so 20 min in koue voordat dat jy dit in die kokende stroop dompel. Dit help vir die skerp smaak.
1 koppie asyn
1 koppie water
1 koppie suiker
2 ml gemmer
2 ml sout
Kook so 20 minute en bottel warm.
Maak ook jou proppies warm.
(Ekt al dit vir tot 2 jaar gebere)
Resep: Marie-Louise Meyer