VETKOEK IN DIE SNACKWICH

vetkoek in snackwichtested
VETKOEK IN DIE SNACKWICH
2 koppies koekmeel
2 eiers
sout na smaak
2 teelepels bakpoeier
3 eetlepels klapperolie (gewone olie werk ook goed)
Meng met water tot medium na slap deeg, skep lepel en half in warm snackwich maker. Loer kort kort dat dit nie brand nie… geniet
Foto en resep:  Johan Coetzee

Johan Coetzee se vetkoek-in die-snackwitch resep, toe sit ek net sprietuie, pietersielie en salami in.
vetkoek in snackwich meyer
Foto en idee:  Meyer Combrinck