MARIETJIE SE SLAAIBORD
MARIETJIE SE SLAAIBORD
Dis net sommer goed wat in die huis was blaarslaai tamaties mango spansek my ingelegde uitjies avo gekookte eiers en druiwe wat ek uitgehol het met my ingelegde soetsuur peppadews en fetakaas gemeng. Mens kan enige iets gebruik wat jy het. En o ja die komkommer het ek so dingetjie wat jy in die komkommer druk dan sny hy dit soos ñ spiraal toe maak ek sulke blommetjies van dit op die kante.
Foto en idee van Marietjie Nel

