KINGKLIP PASTEI
Kors:
2 koppies koekmeel
1 eiergeel
200 ml olyfolie
2 eetlepls suurlemoensap
250 ml water of melk..
½ teelepel sout
Meng alles goed deur en knie totdat dit glad is…Rol dun uit,
bou die Pastei, Smeer eier op die kors, en bak vir 45 minute teen 150 ºCelsius..
Foto en resep: Stefaans Blaauw


