KIMBERLEY SE HOENDER “CORDON BLEU”

chicken gordon blue Kimberleytested

KIMBERLEY SE HOENDER “CORDON BLEU”
4 hoender fillets half pad oop gesny..kap bietjie om dun te maak..sit stukkie ham en kaas in en rol toe. Knyp vas met tande stokkies. Rol in meel, eier en brood krummels met chives in.
Vat 4 eet lepels botter in ‘n non stick pan en verbruin albei kante van die hoender..plaas oor na ‘n pan met foelie in en sit in die oond op 180 grade C vir ‘n uur of tot gaar.
Ek maak gewoontlik my eie mushroom sous maar ek het vanaand sommer die spur pakkie gekoop en gemeng met die spur pepper sous.

Nota: ek gebruik gypsy ham en mozarella kaas

resep en foto:  Kimberly Kimi Ross