JALAPENO EN SPEK VINGERHAPPIE

jalapeno snackstested
JALAPENO EN SPEK VINGERHAPPIE

Ek het hierdie resep by ‘n Suid Afrikaanse vriendin hier in Australia gekry.
Neem JalapeƱos, sny dit in die helfte (dra handskoene), verwyder die pitte. Vul die holtes met ‘n skyfie roomkaas en draai ‘n repie bacon om en steek dit vas met ‘n ” toothpick”. Sit dit onder die “grill”. Baie lekker, dit brand nie baie nie.
Ek het nou net gemaak en in die vrieskas gesit vir Saterdag Aand.

BRON: Adelaide Bear