HOENDERPASTEI IN PURITY BOTTELTJIES



HOENDERPASTEI IN PURITY BOTTELTJIES
En DIS waarvoor ek Purity botteltjies gesoek het. Hoender vulsel gemaak, in Purity bottels geskep, dekseltjies van puff pastry gemaak en in die flavour wave gebak! smile emotition Die kiddies was MAL daaroor!
Carmen Du Pont
Ek het op 180grade gebak net tot die deeg mooi bruin was… was omtrent so 20min as ek reg onthou!
Foto’s Venita Nolte
Idee: Carmen Du Pont