HOE WORD COGNAC BEDIEN

COGNAC

HOE WORD COGNAC BEDIEN
Cognac word met glas en bottel by die tafel bedien volgens etiket. Plaas cognacglas sywaarts plat op tafel en skink Cognac tot 1 cm vanaf rant van glas – dit moet dan ‘n dubbel wees – kan maar meet! Plaas glas skuins op sy sy oor ligte vlam of cuppucino koppie gevul met kookwater. Die koppie dien die doel van ‘n dubbelkoker om die Cognac te verhit en die Cognac aroma versamel bo in die bol van die skuinsglas bo-op die koppie. Sal volgende keer fotos neem en plaas op die blad.

Vertel deur Fanie Smit