FOUTE EN REDES BY GEBAK

 

witkoek diane

FOUTE EN REDES BY GEBAK
KLEIN VOLUME:
– Meel met ‘n swak gluten gehalte
– Te veel suiker of smeer
– Te min grys
VOLUME TE GROOT:
– Te lank gerys
– Pan te klein vir hoeveelheid deeg
– Oondtemperatuur te hoog
ONEWEREDIGE VORM:
– Swak gevorm
– Pan te klein vir hoeveelheid deeg
– Te veel of te min gerys
-Panne te na aan mekaar in oond
– Oneweredige oondtemperatuur
GEKRAAKTE KORS:
– Deeg te styf
– Te min gerys
– Oond te warm – kors gaargebak voordat deeg klaar gerys het
GROOT LUGGATE ONDER ‘N DUN HARDE KORSIE:
– Te veel gerys
– Oond te warm
SKULP TIPE KORS MET DIEP BARSTE AAN DIE KANT:
– Meel met lae gluten gehalte
– Te min gerys
– Deeg te koud
DIK KORS:
– Te lank teen ‘n lae temperatuur gebak
– Te min gerys
– Taai deeg met ‘n lae gluten gehalte
TAAI KORS:
– Swak gehalte meel
– Nie deurgebak
– Te veel sout
DONKER KRUMMEL:
– Gehalte en soort meel
– Te veel gerys
STREPERIGE TEKSTUUR:
– Bestandelel nie deurgemeng
– Meel bygevoeg, nadat deeg gerys het
– Oppervlakte van deeg uitgedroog gedurende rysproses
– Te veel sout
– Swak gehalte meel
GROWWE TEKSTUUR:

uit Anchor Yeast se “Gebak, Só Maklik”.  Geplaas deur Sonja Beatrix Coetzer