VINNIGE FUDGE

 

2015-02-09-vinnigefudgetested

VINNIGE FUDGE
Smelt 800g suiker
250ml melk
250 margarien in kastrol oor lae hitte.
Voeg 1 blikkie kondensmelk by
10ml vanielje geursel (opsioneel).
Roer gereeld.
Wanneer jou fudge effens ‘hard’ word om die kante, giet in n bak wat met spray/cook gespuit is.

Stephanie Mentz’s photo and recipe
Posted: Amanda Conradie