

SIT BORRELS IN JOU WATER (BUBBELS)
Gooi die water in ‘n groot glas bak.
Dan gooi jy mottegifballetjies in. Sommer soveel as jy wil. Daarna gooi jy n goeie skoot koeksoda by. Oppas vir oorkook. Dan gooi jy asyn bietjies vir bietjies by TOTDAT die bolletjies begin op en af beweeg. Dit skep die effek van borrels. Jy kan ook koekkleursel in die water gooi.
Santie Carelse