RENE SE “FAMOUS COTTAGE PIE”
RENE SE “FAMOUS COTTAGE PIE”
Maalvleis (hang af van hoeveel mense) maar n groot pak is genoeg vir 4 mense..
Een groot ui opgekap..
Jy kan self besluit hoeveel groente..
5 groot aartapels..
2 pakkies garlic sous.. aangemaak soos op verpakking
2 pakkies kaas sous (cream cheese of 4 cheeses).. aangemaak soos op die verpakking
Gerasperde Kaas..
Braai jou uie eerste, gooi maalvleis by met jou spices en die groente.
Voeg jou garlic sous by sodra maalvleis amper gaar is en laat dit intrek. Natuurlik lekker deur roer.. Mash jou aartappels met bietjie botter en sout.
Gooi maalvleis in jou bak wat jy gaan gebruik, voeg dan die mash bo oor.
Kaas sous word oor gegooi en dan natuurlik die gerasperde kaas.
Plaas in oond van 180ºC.
Jy kan self besluit wanneer om uittehaal, ek los dit vir so 10 min op die langste.
Nota: Ek’t ook nie olie gebruik vir die maalvleis nie, maar spray ‘n cook.
Resep en foto: Rene Cronje

