PATTY SE PATATROL

 

PATATROL ADAMtested

Kook jou opgesnyde stukke patats in bietjie water met botter en suiker, bietjie vanilla en gemmer, druk fyn. Smeer dit op n rol blaardeeg en rol op soos rolkoek. Ek sit dit dan in stuk wrap gedraai vir n rukkie in vrieskas. Sny in skywe, strooi jou gesmeerde bak met bruinsuiker, pak skywe, gooi bakkie room oor, strooi weer bruinsuiker en bak vir so 50 minute by 180 Celsius

Resep: Pattie Rossouw