MUESLI
MUESLI
Basis: meng die volgende saam:
600 ml hawemout
50 ml semels
120 ml klapper
Voeg by na smaak (of wat beskikbaar is!):
500 ml gemengde droƫ vrugtestukkies
120 ml sultanas
120 ml kasjoeneutsplinters
120 ml amandelsplinters
30 ml sonneblomsaad
250 ml gedroogde piesangs
Ook lekker:
Sjokoladesplinters
Pekanneutstukkies
Vrugte “Delights”
Geplaas deur Elsie Venter

