MAKLIKE KOOL-FRIKKADELLE


MAKLIKE KOOL-FRIKKADELLE
Ons het dit gisteraand gehad
Maalvleis gemeng met wit uie soppoeier en peper gerol in voorbereide koolblare
In prutpot gepak vroegoggend bedek met 1 pakkie bruin uiesop met bietjie water tamatie sous en blik tamatie smoor heeldag geprut en toe ek twaalf ure later by die huis kom het manlief die alle heerlikste kopokaartappels gemaak en botter skorsies …
Heerlik verby
Bron – Sandra Kuisis